6Toe het Jehovah vir Moses gesê: “Nou sal jy sien wat ek aan Farao sal doen.+ ’n Magtige hand sal hom dwing om hulle weg te stuur, en ’n magtige hand sal hom dwing om hulle uit sy land uit te dryf.”+
6 “Daarom moet jy vir die Israeliete sê: ‘Ek is Jehovah, en ek sal julle bevry van die onderdrukking van die Egiptenare en van julle slawerny aan hulle,+ en ek sal julle met ’n uitgestrekte* arm en met groot oordele verlos.+