Jeremia 23:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Ek sal herders oor hulle aanstel wat werklik herders sal wees vir hulle.+ Hulle sal nie meer bang wees of vrees nie, en nie een sal vermis word nie,” sê Jehovah. Esegiël 34:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Ek sal een herder oor hulle aanstel,+ my kneg Dawid,+ en hy sal vir hulle sorg. Hy sal vir hulle sorg en hulle herder word.+
4 Ek sal herders oor hulle aanstel wat werklik herders sal wees vir hulle.+ Hulle sal nie meer bang wees of vrees nie, en nie een sal vermis word nie,” sê Jehovah.
23 Ek sal een herder oor hulle aanstel,+ my kneg Dawid,+ en hy sal vir hulle sorg. Hy sal vir hulle sorg en hulle herder word.+