15 Toe hulle klaar ontbyt geëet het, het Jesus vir Simon Petrus gevra: “Simon, seun van Johannes, is jy liewer vir my as vir hulle?” Hy het vir hom gesê: “Ja, Here, u weet dat ek lief is vir u.” Hy het vir hom gesê: “Voed my lammers.”+
28 Skenk aandag aan julleself+ en aan die hele kudde, waaroor die heilige gees julle as opsieners aangestel het,+ om herders te wees vir die gemeente van God,+ wat hy met die bloed van sy eie Seun gekoop het.+