Hosea 14:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 “Kom terug na Jehovah jou God, o Israel,+want jy het weens jou oortreding gestruikel. Hosea 14:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Ek sal hulle ontrouheid genees.+ Ek sal hulle uit vrye wil liefhê,+want ek is nie meer kwaad vir hom nie.+
4 Ek sal hulle ontrouheid genees.+ Ek sal hulle uit vrye wil liefhê,+want ek is nie meer kwaad vir hom nie.+