-
2 Konings 25:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 In die negende jaar nadat Sedekiʹa koning geword het, in die tiende maand, op die tiende dag van die maand, het koning Nebukadneʹsar+ van Babilon met sy hele leërmag teen Jerusalem opgetrek.+ Hy het daar kamp opgeslaan en ’n beleëringsmuur reg rondom die stad gebou,+ 2 en die stad is tot die 11de jaar van koning Sedekiʹa beleër.
-
-
Jeremia 52:4, 5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 In die negende jaar nadat Sedekiʹa koning geword het, in die tiende maand, op die tiende dag van die maand, het koning Nebukadneʹsar* van Babilon met sy hele leërmag teen Jerusalem opgetrek. Hulle het daar kamp opgeslaan en ’n beleëringsmuur reg rondom die stad gebou.+ 5 En die stad is tot die 11de jaar van koning Sedekiʹa beleër.
-