Numeri 13:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 En hulle het gegaan en die land verken van die wildernis Zin+ af tot by Rehob,+ naby Lebo-Hamat.*+ 2 Konings 17:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Die koning van Assiʹrië het mense uit Babilon, Kuta, Awwa, Hamat en Sefarwaʹim+ geneem en hulle in die plek van die Israeliete in die stede van Samariʹa laat woon. Hulle het Samariʹa in besit geneem en in die stede daar gewoon. Sagaria 9:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 ’n Oordeelsboodskap: “Die woord van Jehovah is teen die land Hadrag,en Damaskus is die teiken* daarvan+– want Jehovah se oë is op die mens+en op al die stamme van Israel – 2 en dit is teen Hamat,+ wat aan haar grens,en teen Tirus+ en Sidon+ met al hulle wysheid.+
21 En hulle het gegaan en die land verken van die wildernis Zin+ af tot by Rehob,+ naby Lebo-Hamat.*+
24 Die koning van Assiʹrië het mense uit Babilon, Kuta, Awwa, Hamat en Sefarwaʹim+ geneem en hulle in die plek van die Israeliete in die stede van Samariʹa laat woon. Hulle het Samariʹa in besit geneem en in die stede daar gewoon.
9 ’n Oordeelsboodskap: “Die woord van Jehovah is teen die land Hadrag,en Damaskus is die teiken* daarvan+– want Jehovah se oë is op die mens+en op al die stamme van Israel – 2 en dit is teen Hamat,+ wat aan haar grens,en teen Tirus+ en Sidon+ met al hulle wysheid.+