-
Jeremia 31:8, 9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Ek bring hulle terug uit die land van die noorde.+
Ek sal hulle bymekaarmaak uit die mees afgeleë dele van die aarde.+
Die blindes en die kreupeles sal onder hulle wees,+
die swanger vrou en die een wat geboorte gee, almal saam.
As ’n groot gemeente sal hulle hierheen terugkeer.+
9 Hulle sal huil terwyl hulle terugkom.+
Ek sal hulle lei terwyl hulle om goedkeuring smeek.
Want ek is ’n Vader vir Israel, en Eʹfraim is my eersgeborene.”+
-