Jeremia 50:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “In daardie dae en in daardie tyd,” sê Jehovah, “sal die Israeliete en die volk van Juda bymekaarkom.+ Hulle sal huil terwyl hulle loop,+ en saam sal hulle die leiding soek van Jehovah hulle God.+
4 “In daardie dae en in daardie tyd,” sê Jehovah, “sal die Israeliete en die volk van Juda bymekaarkom.+ Hulle sal huil terwyl hulle loop,+ en saam sal hulle die leiding soek van Jehovah hulle God.+