-
Jeremia 27:6, 7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 En nou het ek al hierdie lande in die hand van my kneg, koning Nebukadneʹsar+ van Babilon, gegee. Ek het selfs die wilde diere van die veld aan hom gegee om hom te dien. 7 Al die nasies sal hom en sy seun en sy kleinseun dien totdat die tyd vir sy eie land kom,+ wanneer baie nasies en groot konings hom hulle slaaf sal maak.’+
-