Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 28:20-22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Koning Tilʹgat-Pilneʹser+ van Assiʹrië het later teen hom opgetrek en vir hom probleme veroorsaak,+ eerder as om hom te help. 21 Agas het vroeër die huis van Jehovah, die paleis van die koning+ en die huise van die hoë amptenare gestroop om ’n geskenk vir die koning van Assiʹrië te gee, maar dit het hom niks gehelp nie. 22 En toe dit sleg gegaan het met koning Agas, het hy nog meer ontrou aan Jehovah geword.

  • Jeremia 2:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Ek het julle kinders geslaan, maar dit het nie gehelp nie.+

      Hulle het geen dissipline aanvaar nie.+

      Julle eie swaard het julle profete verslind,+

      soos ’n leeu wat aanval.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel