Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Jehovah, die God van hulle voorvaders, het hulle keer op keer deur middel van sy boodskappers gewaarsku, want hy het jammer gevoel vir sy volk en sy tempel.* 16 Maar hulle het die boodskappers van die ware God bly spot,+ en hulle het sy woorde geïgnoreer+ en sy profete uitgelag,+ totdat Jehovah vir sy volk woedend geword het+ en daar geen hoop was dat hulle genees kon word nie.

  • Nehemia 9:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 “Maar hulle het ongehoorsaam geword en teen u in opstand gekom+ en hulle rug op u Wet gedraai.* Hulle het u profete doodgemaak wat hulle gewaarsku het om na u toe terug te keer, en hulle het baie disrespekvol teenoor u opgetree.+

  • Handelinge 7:52
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 52 Watter een van die profete is nie deur julle voorvaders vervolg nie?+ Ja, hulle het die mense doodgemaak wat aangekondig het dat die Regverdige sal kom.+ En nou het julle hom verraai en vermoor,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel