Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 5:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 “Kyk, ek bring teen julle ’n nasie van ver af, o huis van Israel,”+ sê Jehovah.

      “Dit is ’n gevestigde nasie.

      Dit is ’n nasie wat al lank bestaan,

      ’n nasie wie se taal julle nie ken nie

      en wie se spraak julle nie kan verstaan nie.+

  • Jeremia 6:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Dít is wat Jehovah sê:

      “Kyk! ’n Volk kom uit die land van die noorde,

      en ’n groot nasie sal opstaan uit die mees afgeleë dele van die aarde.+

  • Jeremia 25:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 laat ek al die families van die noorde roep,”+ sê Jehovah, “sowel as koning Nebukadneʹsar* van Babilon, my kneg,+ en ek sal hulle bring teen hierdie land+ en teen sy inwoners en teen al hierdie omliggende nasies.+ Ek sal hulle vernietig en hulle iets skokkends maak, iets om oor te fluit en iets wat vir ewig verwoes sal wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel