7 “Onthou hoe julle Jehovah julle God in die wildernis kwaad gemaak het,+ en moet dit nooit vergeet nie. Van die dag af dat julle uit Egipte getrek het totdat julle by hierdie plek gekom het, het julle teen Jehovah in opstand gekom.+
8 Hulle doen tot vandag toe nog presies dieselfde as wat hulle gedoen het van die dag af dat ek hulle uit Egipte uitgelei het. Hulle het my keer op keer verlaat+ en ander gode gedien,+ en dit is hoe hulle jou nou behandel.