Jeremia 11:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar Jehovah van die leërmagte oordeel met regverdigheid. Hy ondersoek die diepste gedagtes* en die hart.+ Laat my sien hoe u op hulle wraak neem,want ek het my regsaak aan u toevertrou. 1 Petrus 2:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Toe hy beledig* is,+ het hy nie terug beledig* nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hy het die saak oorgelaat aan die Een wat regverdig oordeel.+
20 Maar Jehovah van die leërmagte oordeel met regverdigheid. Hy ondersoek die diepste gedagtes* en die hart.+ Laat my sien hoe u op hulle wraak neem,want ek het my regsaak aan u toevertrou.
23 Toe hy beledig* is,+ het hy nie terug beledig* nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hy het die saak oorgelaat aan die Een wat regverdig oordeel.+