Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 9:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Sy heerskappy* sal bly uitbrei,

      en daar sal geen einde aan vrede wees nie.+

      Hy sal op die troon van Dawid+ sit en oor sy koninkryk regeer.

      Hy sal dit stewig vestig+ en versterk

      deur middel van geregtigheid+ en regverdigheid,+

      van nou af en tot in alle ewigheid.

      Die ywer van Jehovah van die leërmagte sal dit doen.

  • Jesaja 11:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 En hy sal vreugde daarin vind om Jehovah te vrees.+

      Hy sal nie oordeel net volgens wat sy oë sien nie,

      en ook nie teregwys net volgens wat sy ore hoor nie.+

       4 Hy sal die armes met geregtigheid* oordeel,

      en met regverdigheid sal hy teregwysing gee ten gunste van die nederiges van die aarde.

      Hy sal die aarde slaan met die oordeel* van sy mond+

      en die goddeloses doodmaak met die asem* van sy lippe.+

  • Jesaja 32:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Kyk! ’n Koning+ sal in regverdigheid regeer,+

      en prinse* sal in geregtigheid heers.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel