Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 45:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 God is u troon vir ewig en altyd.+

      Die septer van u koninkryk is ’n septer van geregtigheid.+

  • Jesaja 32:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Kyk! ’n Koning+ sal in regverdigheid regeer,+

      en prinse* sal in geregtigheid heers.

  • Jeremia 23:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 “Die dae kom,” sê Jehovah, “wanneer ek vir Dawid ’n regverdige spruit*+ sal voortbring. En ’n koning sal regeer+ en insig toon en sal sorg dat daar geregtigheid en regverdigheid in die land is.+

  • Hebreërs 1:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar oor die Seun sê hy: “God is u troon+ vir ewig en altyd, en die septer van u Koninkryk is die septer van geregtigheid.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel