Deuteronomium 32:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Hulle het my woedend* gemaak met iets wat nie ’n god is nie.+Hulle het my aanstoot gegee met hulle waardelose afgode.+ Daarom sal ek hulle jaloers maak met dit wat nie ’n volk is nie.+Ek sal hulle aanstoot gee met ’n dwase nasie.+ Nehemia 9:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 “Maar hulle het ongehoorsaam geword en teen u in opstand gekom+ en hulle rug op u Wet gedraai.* Hulle het u profete doodgemaak wat hulle gewaarsku het om na u toe terug te keer, en hulle het baie disrespekvol teenoor u opgetree.+
21 Hulle het my woedend* gemaak met iets wat nie ’n god is nie.+Hulle het my aanstoot gegee met hulle waardelose afgode.+ Daarom sal ek hulle jaloers maak met dit wat nie ’n volk is nie.+Ek sal hulle aanstoot gee met ’n dwase nasie.+
26 “Maar hulle het ongehoorsaam geword en teen u in opstand gekom+ en hulle rug op u Wet gedraai.* Hulle het u profete doodgemaak wat hulle gewaarsku het om na u toe terug te keer, en hulle het baie disrespekvol teenoor u opgetree.+