28 “‘Omdat jy nie bevredig kon word nie, het jy prostitusie gepleeg met die Assiriërs,+ maar nadat jy jou aan hulle gegee het, is jy nog steeds nie bevredig nie. 29 Toe het jy ook prostitusie gepleeg met die land van die handelaars en met die Galdeërs,+ maar selfs toe is jy nie bevredig nie.