Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 9:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 En hierdie huis sal verwoes word.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal verbaas wees en sal fluit en vra: ‘Hoekom het Jehovah dit aan hierdie land en hierdie huis gedoen?’+

  • 2 Kronieke 29:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Daarom het Jehovah so kwaad geword vir Juda en Jerusalem+ dat hy hulle swaar gestraf het* en ’n bespotting laat word het, soos julle met julle eie oë kan sien.+

  • Jeremia 25:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 laat ek al die families van die noorde roep,”+ sê Jehovah, “sowel as koning Nebukadneʹsar* van Babilon, my kneg,+ en ek sal hulle bring teen hierdie land+ en teen sy inwoners en teen al hierdie omliggende nasies.+ Ek sal hulle vernietig en hulle iets skokkends maak, iets om oor te fluit en iets wat vir ewig verwoes sal wees.

  • Klaagliedere 2:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Almal wat met die pad verbygaan, klap hulle hande spottend oor jou.+

      Hulle fluit verbaas+ en skud hulle koppe oor die dogter van Jerusalem en sê:

      “Is dít die stad waarvan hulle gesê het: ‘Dit is absoluut pragtig, die vreugde van die hele aarde’?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel