Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 11:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 daarom is dít wat Jehovah van die leërmagte sê: “Kyk, ek gaan hulle straf. Die jong manne sal deur die swaard sterf,+ en hulle seuns en hulle dogters sal deur die hongersnood sterf.+

  • Klaagliedere 2:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Staan op! Roep die hele nag lank uit.*

      Stort jou hart soos water voor Jehovah uit.

      Steek jou hande na hom toe uit ter wille van die lewens van jou kinders,

      wat weens hongersnood sterwend is op elke straathoek.+

  • Klaagliedere 4:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Babas se tonge sit aan hulle verhemeltes vas weens die dors.

      Kinders soebat vir brood,+ maar niemand gee vir hulle iets nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel