Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Daarom het hy die koning van die Galdeërs+ teen hulle laat optrek, wat hulle jong manne in hulle heiligdom*+ met die swaard doodgemaak het.+ Hy het nie jammer gevoel vir jong manne of maagde, oumense of swakkes nie.+ God het alles in sy hand gegee.+

  • Klaagliedere 2:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Seuns en ou manne lê dood in die strate.+

      My jong vroue* en my jong manne is deur die swaard doodgemaak.+

      U het doodgemaak op die dag van u woede. U het doodgemaak sonder om genade te betoon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel