Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 21:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Manasʹse het Juda laat sondig deur hulle te laat doen wat sleg is in die oë van Jehovah. En buiten daardie sonde het hy so baie onskuldige mense doodgemaak dat hy Jerusalem van die een end tot die ander met hulle bloed gevul het.+

  • Jeremia 19:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Dit is omdat hulle my verlaat het+ en hierdie plek onherkenbaar gemaak het.+ Hier bring hulle offerandes aan ander gode, wat hulle en hulle voorvaders en die konings van Juda nie geken het nie, en hulle het hierdie plek gevul met die bloed van die onskuldiges.+

  • Esegiël 9:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Toe het hy vir my gesê: “Die sonde van die huis van Israel en Juda is baie, baie groot.+ Die land is vol bloedskuld,+ en die stad is vol slegtheid.+ Want hulle sê: ‘Jehovah het die land verlaat, en Jehovah sien nie.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel