Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 6:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 In die jaar dat koning Ussiʹa gesterf het,+ het ek Jehovah op ’n hoë en verhewe troon sien sit,+ en die some van sy kleed het die tempel gevul.

  • Esegiël 1:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Oor die koppe van die lewende wesens was iets wat soos ’n uitgestrekte oppervlak gelyk het. Dit was ontsagwekkend, blink soos ys, en dit was bokant hulle koppe uitgesprei.+

  • Esegiël 1:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Bo die uitgestrekte oppervlak wat oor hulle koppe was, was iets wat soos ’n saffiersteen gelyk het,+ en dit het die voorkoms van ’n troon gehad.+ Iemand wat soos ’n mens gelyk het,+ het hoog bo-op die troon gesit.

  • Openbaring 4:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Daarna het ek onmiddellik onder die krag van die gees gekom, en kyk! ’n troon het in die hemel gestaan, en iemand het op die troon gesit.+ 3 Die voorkoms van die Een wat daarop sit, was soos jaspis+ en sardius,* en reg rondom die troon was ’n reënboog wat soos smarag gelyk het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel