15Toe het Jehovah vir my gesê: “Al het Moses en Samuel voor my gestaan,+ sou hierdie volk nie my goedkeuring hê nie. Dryf hulle voor my uit. Laat hulle gaan.
9 Jehovah* weet dus hoe om mense wat hom met toegewydheid dien, uit moeilike omstandighede te red.+ Maar hy bewaar onregverdige mense om vernietig te word op die dag van die oordeel,+