Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 10:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Toe het die vyf konings van die Amoriete+ – die koning van Jerusalem, die koning van Heʹbron, die koning van Jarmut, die koning van Lagis en die koning van Eglon – bymekaargekom saam met hulle leërmagte en by Giʹbeon kamp opgeslaan om daarteen te veg.

  • 1 Konings 21:25, 26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Daar was nog nooit iemand wat so vasbeslote was om te doen wat sleg is in die oë van Jehovah soos Agab nie,+ en hy is aangehits deur sy vrou Iseʹbel.+ 26 Hy het afskuwelik opgetree deur die walglike afgode* te aanbid, net soos al die Amoriete gedoen het wat Jehovah voor die Israeliete uit verdryf het.’”+

  • 2 Konings 21:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 “Manasʹse, die koning van Juda, het al hierdie afskuwelike dinge gedoen. Hy het slegter dinge gedoen as al die Amoriete+ wat voor hom was,+ en hy het Juda laat sondig met sy walglike afgode.*

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel