Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 16:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Asof dit nie erg genoeg was dat hy dieselfde sondes gepleeg het as Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, nie, het hy ook Iseʹbel,+ die dogter van Etʹbaäl, die koning van die Sidoniërs,+ as vrou geneem en Baäl begin dien+ en voor hom neergebuig.

  • 2 Kronieke 22:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Ahaʹsia was 22 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het een jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Ataʹlia,+ die kleindogter* van Omri.+

      3 Hy het ook die weg van die huis van Agab gevolg,+ want sy ma het hom beïnvloed om goddelose dinge te doen.

  • Openbaring 2:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 “‘Maar ek het dít teen jou: Jy doen niks omtrent daardie vrou Iseʹbel+ nie. Sy noem haarself ’n profetes, en sy leer en mislei my slawe om seksuele onsedelikheid*+ te pleeg en om afgodsoffers te eet.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel