Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 11:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Salomo het Astoʹret,+ die godin van die Sidoniërs, en Milkom,+ die walglike god van die Ammoniete, gevolg.

  • 1 Konings 11:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Toe het Salomo op die berg voor Jerusalem ’n offerhoogte+ gebou vir Kamos, die walglike god van Moab, en vir Molog,+ die walglike god van die Ammoniete.+

  • Psalm 106:35, 36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Maar hulle het met die nasies gemeng+

      en hulle weë aangeleer.+

      36 Hulle het hulle afgode bly dien,+

      en dit het vir hulle ’n strik geword.+

  • Jesaja 57:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Jy het jou bed op ’n hoë berg gereedgemaak.+

      En jy het daarheen gegaan om offerandes te bring.+

       8 Agter die deur en die deurpos het jy jou gedenkteken gesit.

      Jy het my verlaat en jou klere uitgetrek.

      Jy het opgeklim en baie plek op jou bed gemaak.

      En jy het ’n verbond met hulle gemaak.

      Jy was lief daarvoor om ’n bed met hulle te deel,+

      en jy het na die manlike orgaan gestaar.*

  • Jeremia 2:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 ‘Want ek het jou juk lank gelede stukkend gebreek+

      en jou boeie afgeruk.

      Maar jy het gesê: “Ek sal u nie dien nie,”

      want op elke hoë heuwel en onder elke groot boom+

      het jy uitgestrek gelê en prostitusie gepleeg.+

  • Jakobus 4:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Julle ontroues,* weet julle nie dat vriendskap met die wêreld vyandskap met God is nie? Elkeen wat ’n vriend van die wêreld wil wees, maak homself ’n vyand van God.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel