Jeremia 13:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 En wanneer jy in jou hart vra: ‘Hoekom het hierdie dinge met my gebeur?’+ moet jy weet dat dit as gevolg van jou groot oortreding is dat jou klere uitgetrek is+en jou hakskene groot pyn ondervind het. Openbaring 17:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 En die tien horings+ wat jy gesien het en die wilde dier,+ sal die prostituut+ haat en sal haar verwoes en kaal maak, en hulle sal haar vlees opvreet en haar heeltemal met vuur verbrand.+
22 En wanneer jy in jou hart vra: ‘Hoekom het hierdie dinge met my gebeur?’+ moet jy weet dat dit as gevolg van jou groot oortreding is dat jou klere uitgetrek is+en jou hakskene groot pyn ondervind het.
16 En die tien horings+ wat jy gesien het en die wilde dier,+ sal die prostituut+ haat en sal haar verwoes en kaal maak, en hulle sal haar vlees opvreet en haar heeltemal met vuur verbrand.+