Genesis 10:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Die seuns van Gam was Kus, Misraʹim,+ Put+ en Kanaän.+ Jeremia 46:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Trek op, o perde! Jaag, o strydwaens! Laat die vegters uitgaan,Kus en Put, wat die skild hanteer,+en die Ludiete,+ wat die boog hanteer en span.*+
9 Trek op, o perde! Jaag, o strydwaens! Laat die vegters uitgaan,Kus en Put, wat die skild hanteer,+en die Ludiete,+ wat die boog hanteer en span.*+