Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 46:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “Vertel dit in Egipte, verkondig dit in Migdol.+

      Verkondig dit in Nof* en in Tagpanʹhes.+

      Sê: ‘Neem julle posisies in en berei julle voor,

      want ’n swaard sal reg rondom julle verslind.

  • Esegiël 30:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 ’n Swaard sal teen Egipte kom, en Etiopië sal paniekbevange wees wanneer die mense in Egipte doodgemaak word.

      Haar rykdom is gevat en haar fondamente is afgebreek.+

  • Esegiël 32:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Ek sal jou leërmag laat val deur die swaarde van sterk vegters,

      die wreedste manne van die nasies, hulle almal.+

      Hulle sal die trots van Egipte tot ’n val bring, en haar hele leërmag sal vernietig word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel