Jesaja 55:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Laat die goddelose sy weg verlaat,+en die slegte mens sy gedagtes. Laat hom na Jehovah terugkeer, wat genade aan hom sal betoon,+na ons God, want hy sal ryklik* vergewe.+ Jeremia 3:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 “Keer terug, julle ontroue kinders. Ek sal julle van julle ontrouheid genees.”+ “Hier is ons! Ons het na u toe gekom,want u, o Jehovah, is ons God.+ Jeremia 25:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Hulle het gesê: ‘Keer asseblief terug, elkeen van julle van julle goddelose weë en julle goddelose dade.+ Dan sal julle lank woon in die land wat Jehovah lank gelede aan julle en julle voorvaders gegee het. Handelinge 3:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 “Toon dus berou+ en draai om+ sodat julle sondes uitgewis kan word.+ Dan sal Jehovah* self tye van verfrissing bring
7 Laat die goddelose sy weg verlaat,+en die slegte mens sy gedagtes. Laat hom na Jehovah terugkeer, wat genade aan hom sal betoon,+na ons God, want hy sal ryklik* vergewe.+
22 “Keer terug, julle ontroue kinders. Ek sal julle van julle ontrouheid genees.”+ “Hier is ons! Ons het na u toe gekom,want u, o Jehovah, is ons God.+
5 Hulle het gesê: ‘Keer asseblief terug, elkeen van julle van julle goddelose weë en julle goddelose dade.+ Dan sal julle lank woon in die land wat Jehovah lank gelede aan julle en julle voorvaders gegee het.
19 “Toon dus berou+ en draai om+ sodat julle sondes uitgewis kan word.+ Dan sal Jehovah* self tye van verfrissing bring