Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 21:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Manasʹse het Juda laat sondig deur hulle te laat doen wat sleg is in die oë van Jehovah. En buiten daardie sonde het hy so baie onskuldige mense doodgemaak dat hy Jerusalem van die een end tot die ander met hulle bloed gevul het.+

  • Jeremia 22:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 ‘Maar jou oë en jou hart is net daarop gerig om oneerlike wins te maak,

      om onskuldige mense dood te maak*

      en om te bedrieg en af te pers.’

  • Miga 3:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Julle eet ook die vlees van my volk+

      en trek hulle velle af.

      Julle breek hulle bene en slaan dit stukkend,+

      soos vleis wat in ’n pot gekook gaan word.

  • Sagaria 11:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 “Dít is wat Jehovah my God sê: ‘Wees ’n herder vir die kudde slagskape.+ 5 Hulle kopers slag hulle,+ maar word nie skuldig bevind nie. En hulle verkopers+ sê: “Mag Jehovah geloof word, want ek sal ryk word.” Hulle herders voel nie jammer vir hulle nie.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel