-
Jona 3:8-10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Laat die mense saklinne aantrek, en laat hulle ook die diere daarmee bedek, en laat hulle ernstig tot God roep en ophou om slegte dinge te doen en gewelddadig op te tree. 9 Wie weet of die ware God dalk van besluit sal verander* en nie meer woedend sal wees nie? Dan sal ons nie sterf nie.”
10 Toe die ware God sien wat hulle gedoen het, dat hulle nie meer slegte dinge doen nie,+ het hy van besluit verander* en nie meer die rampspoed gebring wat hy gesê het hy oor hulle sou bring nie.+
-