Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 18:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 As ek ooit sê dat ek ’n nasie of ’n koninkryk wil uitruk en afbreek en vernietig+ 8 en daardie nasie hulle goddeloosheid waarvan ek gepraat het, laat vaar, sal ek van gedagte verander aangaande* die rampspoed wat ek oor hulle wou bring.+

  • Esegiël 18:21-23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 “‘As iemand wat goddeloos is, wegdraai van al die sondes wat hy gepleeg het en gehoorsaam is aan al my wetsbepalings en doen wat reg en regverdig is, sal hy beslis bly lewe. Hy sal nie sterf nie.+ 22 Nie een van sy sondes sal teen hom gehou word* nie.+ Hy sal bly lewe omdat hy doen wat regverdig is.’+

      23 “‘Gee die dood van ’n goddelose my enige vreugde?’+ vra die Soewereine Heer Jehovah. ‘Sou ek nie eerder wou hê dat hy moet ophou met wat hy doen en bly lewe nie?’+

  • Jona 4:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Toe het hy tot Jehovah gebid en gesê: “Ag, Jehovah, dit is presies waaroor ek bekommerd was toe ek in my eie land was. Dit is hoekom ek in die eerste plek na Tarsis+ probeer vlug het, want ek het geweet dat u ’n God is wat medelye* betoon en genadig is, wat nie gou kwaad word nie en vol lojale liefde+ is en wat sleg voel oor rampspoed.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel