Jesaja 64:10, 11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 U heilige stede het ’n wildernis geword. Sion het ’n wildernis geword,Jerusalem ’n woesteny.+ 11 Ons heilige en glorieryke* tempel,waar ons voorvaders u geloof het,is met vuur verbrand,+en alles wat vir ons kosbaar was, is verwoes. Klaagliedere 5:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 weens die berg Sion wat ’n woesteny is.+ Jakkalse dwaal nou daar rond.
10 U heilige stede het ’n wildernis geword. Sion het ’n wildernis geword,Jerusalem ’n woesteny.+ 11 Ons heilige en glorieryke* tempel,waar ons voorvaders u geloof het,is met vuur verbrand,+en alles wat vir ons kosbaar was, is verwoes.