7 En die hoofhofbeampte het vir hulle ander name* gegee. Hy het vir Daniël die naam Beltʹsasar+ gegee, vir Hananʹja die naam Sadrag, vir Miʹsael die naam Mesag en vir Asarʹja die naam Abedneʹgo.+
8 Uiteindelik het Daniël na my toe gekom. Hy het die naam Beltʹsasar+ ontvang omdat hy na my god vernoem is,+ en die gees van die heilige gode is in hom.+ Ek het vir hom vertel wat ek gedroom het: