12 Want Daniël, aan wie die koning die naam Beltʹsasar+ gegee het, het buitengewone wysheid en kennis en insig om drome te openbaar, om raaisels te verduidelik en om moeilike probleme op te los.+ Laat Daniël nou geroep word, en hy sal vir u sê wat die skrif beteken.”