18 Op daardie dag het Jehovah ’n verbond met Abram gemaak+ en gesê: “Aan jou nageslag* sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+
25 Julle is die kinders van die profete en van die verbond wat God met julle voorvaders gemaak het+ toe hy vir Abraham gesê het: ‘En deur middel van jou nageslag* sal al die families van die aarde geseën word.’+