Genesis 10:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die seuns van Jawan was Eliʹsa,+ Tarsis,+ Kittim+ en Doʹdanim. Numeri 24:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Skepe sal van die kus van Kittim+ af kom,en hulle sal Assiʹrië+ laat swaarkry,en hulle sal Eber laat ly. Maar hy sal ook heeltemal vernietig word.” Jesaja 23:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 ’n Oordeelsboodskap teen Tirus:+ Huil, o skepe van Tarsis!+ Want die hawe is verwoes. Dit is nie moontlik om daar in te gaan nie. In die land Kittim+ is dit aan hulle geopenbaar. Jeremia 2:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 ‘Maar gaan oor na die kuslande* van die Kittiërs+ en kyk. Ja, stuur iemand na Kedar+ en dink mooi hieroor na. Kyk of iets soos die volgende al gebeur het: Esegiël 27:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Hulle het jou roeispane van eikebome uit Basan gemaak,en hulle het jou boeg* van sipreshout gemaak wat ingelê was met ivoor van die eilande van Kittim af.+
24 Skepe sal van die kus van Kittim+ af kom,en hulle sal Assiʹrië+ laat swaarkry,en hulle sal Eber laat ly. Maar hy sal ook heeltemal vernietig word.”
23 ’n Oordeelsboodskap teen Tirus:+ Huil, o skepe van Tarsis!+ Want die hawe is verwoes. Dit is nie moontlik om daar in te gaan nie. In die land Kittim+ is dit aan hulle geopenbaar.
10 ‘Maar gaan oor na die kuslande* van die Kittiërs+ en kyk. Ja, stuur iemand na Kedar+ en dink mooi hieroor na. Kyk of iets soos die volgende al gebeur het:
6 Hulle het jou roeispane van eikebome uit Basan gemaak,en hulle het jou boeg* van sipreshout gemaak wat ingelê was met ivoor van die eilande van Kittim af.+