-
Jeremia 27:5-7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 ‘Ek het die aarde, die mense en die diere op die oppervlak van die aarde deur my groot krag en deur my uitgestrekte arm gemaak, en ek gee dit aan wie ek ook al wil.*+ 6 En nou het ek al hierdie lande in die hand van my kneg, koning Nebukadneʹsar+ van Babilon, gegee. Ek het selfs die wilde diere van die veld aan hom gegee om hom te dien. 7 Al die nasies sal hom en sy seun en sy kleinseun dien totdat die tyd vir sy eie land kom,+ wanneer baie nasies en groot konings hom hulle slaaf sal maak.’+
-