Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 3:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Nadat Jesus gedoop is, het hy onmiddellik uit die water opgekom. En kyk! die hemel het oopgegaan,+ en hy* het gesien hoe God se gees soos ’n duif neerdaal en op hom* kom.+ 17 Kyk! ’n Stem het ook uit die hemel+ gesê: “Dit is my geliefde Seun,+ wat ek goedgekeur het.”+

  • Markus 1:9-11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 In daardie dae het Jesus uit Naʹsaret in Galileʹa gekom, en hy is deur Johannes in die Jordaanrivier gedoop.+ 10 En onmiddellik toe hy uit die water opkom, het hy die hemel sien oopgaan en die gees soos ’n duif op hom sien neerdaal.+ 11 Toe het ’n stem uit die hemel gekom wat gesê het: “Jy is my geliefde Seun. Ek het jou goedgekeur.”+

  • Romeine 1:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Maar toe hy deur die krag van die heilige gees ’n opstanding uit die dood ontvang het,+ het dit hom geïdentifiseer as God se Seun+ – ja, Jesus Christus, ons Here.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel