Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 31:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 “Want dít is die verbond wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal maak,” sê Jehovah. “Ek sal my wet in hulle binneste sit,+ en ek sal dit in hulle hart skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.”+

  • Esegiël 36:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Dan sal julle in die land woon wat ek aan julle voorvaders gegee het, en julle sal my volk wees, en ek sal julle God wees.’+

  • Sagaria 13:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 En ek sal die derde deel deur die vuur laat gaan.

      Ek sal hulle suiwer soos silwer gesuiwer word

      en hulle toets soos goud getoets word.+

      Hulle sal my naam aanroep,

      en ek sal hulle antwoord.

      Ek sal sê: ‘Hulle is my volk,’+

      en hulle sal sê: ‘Jehovah is ons God.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel