Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 5:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Ek sê egter vir julle dat elkeen wat kwaad bly vir sy broer,+ deur die hof aanspreeklik gehou sal word, en elkeen wat iets verskrikliks sê om sy broer te beledig, deur die Hooggeregshof aanspreeklik gehou sal word, terwyl elkeen wat sê: ‘Jou nikswerd idioot!’ in die vurige Gehenʹna* kan beland.+

  • Matteus 18:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 En as jou oog vir jou ’n struikelblok is, ruk dit uit en gooi dit weg. Dit is beter om met een oog in die lewe in te gaan as om met twee oë in die vurige Gehenʹna* gegooi te word.+

  • Openbaring 21:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar die lafaards en dié sonder geloof+ en dié wat walglik is in hulle vuilheid en moordenaars+ en seksueel onsedelike* mense+ en dié wat spiritisme beoefen en afgodedienaars en al die leuenaars+ sal in die poel gegooi word wat met vuur en swael brand.+ Dit beteken die tweede dood.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel