Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 “‘As julle ten spyte hiervan nie my dissipline aanvaar nie+ en daarop aandring om my teë te staan,

  • Levitikus 26:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Ek sal ’n swaard van wraak oor julle bring omdat julle die verbond+ verbreek het. As julle na julle stede vlug, sal ek siekte onder julle instuur,+ en julle sal in die hand van ’n vyand gegee word.+

  • 2 Konings 8:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Haʹsael het gevra: “Hoekom huil my heer?” Hy het geantwoord: “Omdat ek weet watter verskriklike dinge jy aan die Israeliete gaan doen.+ Jy gaan hulle versterkte stede aan die brand steek, hulle beste manne met die swaard doodmaak, hulle kinders doodslaan en hulle swanger vrouens oopsny.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel