Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 1:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Was julle, reinig julle,+

      hou op om goddelose dinge voor my te doen.

      Hou op met julle slegte dade.+

  • Jeremia 2:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Ek het julle kinders geslaan, maar dit het nie gehelp nie.+

      Hulle het geen dissipline aanvaar nie.+

      Julle eie swaard het julle profete verslind,+

      soos ’n leeu wat aanval.

  • Jeremia 5:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 O Jehovah, soek u oë nie na getrouheid nie?+

      U het hulle geslaan, maar dit het geen uitwerking op hulle gehad nie.*

      U het hulle vernietig, maar hulle het geweier om dissipline te aanvaar.+

      Hulle het hulle gesigte harder as ’n rots gemaak,+

      en hulle het geweier om om te draai.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel