Deuteronomium 30:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 dan sal Jehovah julle God julle gevangenes terugbring+ en genadig wees teenoor julle+ en julle weer bymekaarmaak uit al die volke waarheen Jehovah julle God julle verstrooi het.+ Psalm 103:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Jehovah is genadig en betoon medelye.*+ Hy word nie gou kwaad nie en is vol lojale liefde.*+ Psalm 103:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Soos ’n vader genade aan sy kinders betoon,betoon Jehovah genade aan dié wat hom vrees.+ Hosea 2:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Ek sal jou my bruid maak,* vir ewig,en ek sal my aan jou verbind* in regverdigheid en in geregtigheid,in lojale liefde en in genade.+
3 dan sal Jehovah julle God julle gevangenes terugbring+ en genadig wees teenoor julle+ en julle weer bymekaarmaak uit al die volke waarheen Jehovah julle God julle verstrooi het.+
19 Ek sal jou my bruid maak,* vir ewig,en ek sal my aan jou verbind* in regverdigheid en in geregtigheid,in lojale liefde en in genade.+