Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 3:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak, en sy mede-priesters en Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël,+ en sy broers het opgestaan en die altaar van die God van Israel gebou, sodat hulle brandoffers daarop kon bring, volgens wat geskryf is in die Wet van Moses,+ die man van die ware God.

  • Esra 5:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël, asook Jeʹsua,+ die seun van Joʹsadak, het toe die huis van God,+ wat in Jerusalem was, begin herbou. En die profete van God was met hulle en het hulle ondersteun.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel