7 Vertrek en gaan na die bergstreek van die Amoriete+ en na al die omliggende gebiede: die Aʹraba,+ die bergstreek, die Sjefeʹla, die Negeb en die seekus.+ Gaan na die land van die Kanaäniete. Gaan tot by die Liʹbanon-berge+ en die groot rivier, die Eufraatrivier.+