Jesaja 11:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Daar sal ’n takkie+ groei uit die stomp van Isai,+en ’n spruit+ uit sy wortels sal vrug dra. Sagaria 3:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 “‘Luister asseblief, o hoëpriester Josua, jy en die priesters wat voor jou sit, want hierdie manne dien as ’n teken. Kyk, ek stuur my kneg,+ die Spruit!+
8 “‘Luister asseblief, o hoëpriester Josua, jy en die priesters wat voor jou sit, want hierdie manne dien as ’n teken. Kyk, ek stuur my kneg,+ die Spruit!+