Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 132:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Jehovah het vir Dawid gesweer,

      en hy sal beslis sy belofte hou:

      “Een van jou nakomelinge

      sal ek op jou troon plaas.+

  • Jesaja 53:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Hy sal soos ’n takkie+ voor hom* opkom, soos ’n wortel in dorre grond.

      Hy het nie ’n indrukwekkende vorm of enige prag nie.+

      En wanneer ons hom sien, trek sy voorkoms ons nie tot hom aan nie.

  • Openbaring 5:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Maar een van die ouderlinge het vir my gesê: “Hou op huil. Kyk! Die Leeu uit die stam van Juda,+ die wortel+ van Dawid,+ het oorwin,+ en hy kan die boekrol en sy sewe seëls oopmaak.”

  • Openbaring 22:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 “‘Ek, Jesus, het my engel gestuur om vir julle van hierdie dinge te getuig ter wille van die gemeentes. Ek is die wortel en die nakomeling van Dawid+ en die helder môrester.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel